1 of 7

Slide Notes

DownloadGo Live

maroela media

Published on Sep 26, 2016

No Description

PRESENTATION OUTLINE

maroela media

Melanie tait

'n Mond vol IDEES

kuns

  • Suid-­Afrika se kunswêreld ‐ en veral die Afrikaanse kunslandskap is optimisties en behoorlik aan die kook! Baie mense vind die kunswêreld egter ontoegangklik.
  • Ons span kunskurator Tereza Lizamore in om te gesels oor wat is kuns, die estetiese en persoonlike waarde. Die koste daarvan.
  • Doen profiele of kort Vraag&Antwoord met kunstenaars.
Photo by Theen ...

platteland

  • Platteland, hartland. Ons deel stories van Tulbach en die Pêrel tot Wakkerstroom en Loxton. Ons vier die platteland en die mense wat daar bly. Byvoorbeeld: Ons gesels met eienaar van die boheemse winkel, La Di Dah op Prins Albert, en skryf wat haar plekkie en die dorp uniek maak.
  • Ons skryf oor eksentrieke Barrydale en die speelse Magpie kandelare wat op die dorp gemaak word.
Photo by 55Laney69

Groen

  • Herwinning en ‘n ekovriendelike leefstyl is hier om te bly. Daar is ‘n oplewing in vintage klere en die gewildheid van handwerk soos hekel, borduur en om nuwe lewe in ou artikels in te blaas. Om “groen” te wees.
  • Ons deel slim "groen" idees asook omgewingstories.
Photo by rromer

Naweek

  • Dorpe en stede ontplof deesdae van doendinge op naweke. Ons deel lekker idees - van organiese markte en "high tea" plekke tot toere en kabelkarry by Harties.